Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

2 April 2025, 16:00

Die kunste as katalisator – Marianne, Frank en Dean oor kommentaar deur die kunste

MET Marianne Thamm, Frank Opperman, Deon John Smith en Mia Spies

Deur drama, humor en satire het Suid-Afrikaanse kunstenaars die land se kompleksiteite oor dekades heen verwerk. In hierdie gesprek lei Netwerk24 se Mia Spies ‘n gesprek met Frank Opperman, Dean Smith en Marianne Thamm oor hoe hulle die kunste gebruik om sin te maak van die verlede, die Suid-Afrika waarin ons vandag leef en ook waarheen ons op pad is – en dit terwyl hulle self daardie waarheid moet beleef en oorleef.

Lus vir iets anders?

StorieKos en die sjokolade-affair

In StorieKos nooi Frik de Jager jou uit om saam met hom op reis te...

Van verwerping tot genesing

In sy boek Boytjie skryf die televisieaanbieder Johnny Davids oor hoe sy ma hom as...

Ek is nog hier

In sy outobiografie Is dit jý? skryf die veteraanakteur Ian Roberts oor sy loopbaan wat...

Stories en avonture

Leon Coetzee was 60 toe hy die eerste keer op ’n motorfiets geklim het. Ná...