Gratis

Afrikaans • Gesin • 45 min.

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Datum(s)

2 April 2025, 12:00

Drie grotes besin

MET Ingrid Winterbach, Etienne van Heerden en Kirby van der Merwe GESPREKSLEIER Daniel Hugo

Drie literêre reuse gesels oor hul jongste werk en wonder oor die waarde en relevansie van boekpryse in Suid-Afrika. Bekroonde digter en vertaler Daniel Hugo pols Ingrid Winterbach (Onrus op Steynshoop), Etienne van Heerden (Gebeente) en Kirby van der Merwe (Eugene), elk met ’n string pryse op hul kerfstok, oor hul gevoelens oor eerbewyse, lofbetuigings en akkolades. Maak pryse vir letterkunde werklik ’n verskil?

Lus vir iets anders?

Kalahari-waarheid

Kalahari-waarheid is ’n verwerkte vertaling van Kalahari Rainsong wat handel oor die wedervaringe van Belinda...

Oud-ambassadeur Franklin Sonn oor SA se diplomatieke krisis met die VSA

Dr. Franklin Sonn het ’n sleutelrol gespeel in die vestiging van Suid-Afrika se demokrasie en...

Spannende misdaadrillers van die Suid-Kaap tot in Hongarye

In Chris Karsten se jongste boek, Die keiser se duim, is twee private ondersoekers, Ella...

Veiligheid en sosiale kwessies op Oudtshoorn

’n Indringende blik op gemeenskapsveiligheid en dwelmprobleme in die Oudtshoorn-gemeenskap. Wat is die tipe misdaad...