Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

4 April 2025, 11:00

5 April 2025, 11:00

Rapport en Netwerk24: Brugbouers

MET verskeie gaste

In samewerking met How2Stay.

Inspirerende Suid-Afrikaners lewer blitspraatjies oor hul bydrae om die land ’n beter plek te maak. Van ’n vrou wat elke dag vir honderde honger mense kosmaak en ’n predikant wat sy huis met haweloses deel tot ’n akademikus wat haar pos by ’n voorste internasionale universiteit laat vaar het om hier in haar geboorteland ’n verskil te kom maak.

Lus vir iets anders?

Eendrag maak mag: Maar hoe?

Samewerking tussen die regering en die private sektor is noodsaaklik om Suid-Afrika te herbou. Maar...

Spannende misdaadrillers van die Suid-Kaap tot in Hongarye

In Chris Karsten se jongste boek, Die keiser se duim, is twee private ondersoekers, Ella...

Die uitdagings om gemeenskapsargiewe te ontwikkel

Sluit aan vir ’n boeiende paneelbespreking waar verteenwoordigers van Karoo Kaarte, die GALA Queer Archive...

Al die ietse: Wat het jý gedink?

Dis die laaste dag van die fees, daar is nóg om te sien en beleef,...