Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

4 April 2025, 16:00

Gayton McKenzie praat oor hoe hy die kollig op die kunste plaas

MET Gayton McKenzie en Mia Spies

Vir die eerste keer in 30 jaar is die minister verantwoordelik vir die kunste se moedertaal, Afrikaans. Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur, het al gesê hy het nie net ’n diep liefde vir Afrikaans nie, maar ook vir die Afrikaanse kunste. Hoe gaan hy die kunstebedryf ondersteun en bevorder? En gaan hy seker maak dat nie net sport die kollig in sy portefeulje kry nie?

Lus vir iets anders?

Plaaslike verkiesings: Dis nou maak of breek

Volgende jaar se plaaslike verkiesings is waarskynlik die belangrikste in ons land se demokratiese geskiedenis....

Kalahari-waarheid

Kalahari-waarheid is ’n verwerkte vertaling van Kalahari Rainsong wat handel oor die wedervaringe van Belinda...

Naam Van Dier Dorp

Sosiale media is ons hedendaagse joernale. Facebook, Instagram, Twitter en nou ook TikTok. Dis waar...

StorieKos en die sjokolade-affair

In StorieKos nooi Frik de Jager jou uit om saam met hom op reis te...