Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

5 April 2025, 09:00

Eendrag maak mag: Maar hoe?

MET Dawie Roodt (ekonoom), Alida Kok (lektor in politiek aan Akademia) en dr. Oscar van Heerden (politieke kenner) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Samewerking tussen die regering en die private sektor is noodsaaklik om Suid-Afrika te herbou. Maar hoe maak ons dit werk? Kan die regering van nasionale eenheid (RNE) dit bevorder en ’n hupstoot gee? Hoe gaan dit prakties werk en wie gaan vir wat verantwoordelik wees, en sal burgers op grondvlak werklik beter dienslewering kry?

Lus vir iets anders?

Naam Van Dier Dorp

Sosiale media is ons hedendaagse joernale. Facebook, Instagram, Twitter en nou ook TikTok. Dis waar...

Plaaslike verkiesings: Dis nou maak of breek

Volgende jaar se plaaslike verkiesings is waarskynlik die belangrikste in ons land se demokratiese geskiedenis....

Leë koskaste en winkelrakke: Hoe bang moet ons wees?

Voedselsekerheid is van noodsaaklike belang, veral in ’n tyd van klimaatsverandering, politieke onstabiliteit en ekonomiese...

Om die tafel: Die hartklop van die huis

Kom geniet ’n lipleklekker middagete saam met kulinêre voorligter en smaakmaker Elmarie Berry, skrywer van...