Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

2 April 2025, 09:00

Leë koskaste en winkelrakke: Hoe bang moet ons wees?

MET o.a. Lullu Krugel (hoofekonoom van PwC Suider-Afrika) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Voedselsekerheid is van noodsaaklike belang, veral in ’n tyd van klimaatsverandering, politieke onstabiliteit en ekonomiese uitdagings. Watter strategiese stappe moet Suid-Afrika en die wêreld neem om voedselsekerheid te bewerkstellig? Innovasie in landbou, beleide om voedselvermorsing te verminder en die ondersteuning van plaaslike boere kom onder meer onder die loep.

Lus vir iets anders?

Is ons universiteite rats genoeg om by te bly en te lei?

Skuif vir ’n oomblik die politiek by universiteite opsy en kom ons fokus op die...

Queer-verteenwoordiging in gemeenskapsargiewe

Hierdie paneel bespreek die deurslaggewende rol van queer-verteenwoordiging in gemeenskapsargiewe en ondersoek die belangrikheid daarvan...

Broken to Heal

Veertig jaar lank het die vermaaklikheidskunstenaar Alistair Izobell verhoë aan die brand gedans en vir...

Rapport en Netwerk24: Brugbouers

Inspirerende Suid-Afrikaners lewer blitspraatjies oor hul bydrae om die land ’n beter plek te maak....