R350

Afrikaans • Gesin • 120 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

3 April 2025, 12:00

Om die tafel: Die hartklop van die huis

MET Elmarie Berry GESPREKSLEIER Marliza van den Berg

Kom geniet ’n lipleklekker middagete saam met kulinêre voorligter en smaakmaker Elmarie Berry, skrywer van The Table: The Heartbeat of the Home. Dié kookboek is geskoei op Elmarie se Libanese ouma se resepte, en kombineer vrolike Suid-Afrikaanse geure met die ryk erfenis van Midde-Oosterse cuisine. Dit is ’n samesmelting van tradisie en vernuwing, van informele etes en groot feesmale – met fantastiese foto’s. Al die resepte het een ding in gemeen: Dit inspireer onvergeetlike oomblikke van samesyn met geliefdes om die etenstafel.

Lus vir iets anders?

Plaaslike verkiesings: Dis nou maak of breek

Volgende jaar se plaaslike verkiesings is waarskynlik die belangrikste in ons land se demokratiese geskiedenis....

Van verwerping tot genesing

In sy boek Boytjie skryf die televisieaanbieder Johnny Davids oor hoe sy ma hom as...

Eendrag maak mag: Maar hoe?

Samewerking tussen die regering en die private sektor is noodsaaklik om Suid-Afrika te herbou. Maar...

StorieKos en die sjokolade-affair

In StorieKos nooi Frik de Jager jou uit om saam met hom op reis te...