Gratis

Afrikaans • Gesin • 45 min.

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Datum(s)

3 April 2025, 16:00

Kalahari-waarheid

MET Belinda Kruiper en Mvula Yoyo

Kalahari-waarheid is ’n verwerkte vertaling van Kalahari Rainsong wat handel oor die wedervaringe van Belinda Kruiper wat in 1997 begin werk het by die ontvangstoonbank van die Kgalagadi-oorgrenspark waar sy die San se vertroue gewen het en hulle met grondeise bygestaan het. Sy vertel kampvuurstories oor leeus, jakkalse en nimmereindigende duine aan Mvula Yoyo, ’n boorling van Victoria-Wes in die Noord-Kaap. Mvula is die voormalige transformasiebestuurder van Mediclinic Suidelike Afrika en ’n voormalige dosent aan die Fort Hare-Universiteit. Hy dien tans op die direksie van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans.

Lus vir iets anders?

Gayton McKenzie praat oor hoe hy die kollig op die kunste plaas

Vir die eerste keer in 30 jaar is die minister verantwoordelik vir die kunste se...

Digtersparadys huldig Breyten Breytenbach

Antjie Krog bring hulde aan die volksdigter Breyten Breytenbach en laat sy gedigte leef. Danie...

Die uitdagings om gemeenskapsargiewe te ontwikkel

Sluit aan vir ’n boeiende paneelbespreking waar verteenwoordigers van Karoo Kaarte, die GALA Queer Archive...

Plaaslike verkiesings: Dis nou maak of breek

Volgende jaar se plaaslike verkiesings is waarskynlik die belangrikste in ons land se demokratiese geskiedenis....