Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

3 April 2025, 09:00

Is ons universiteite rats genoeg om by te bly en te lei?

MET van die land se voorste akademici GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Skuif vir ’n oomblik die politiek by universiteite opsy en kom ons fokus op die kerndoel: Om mense vir die toekoms op te lei en voor te berei. Die pas van verandering in ons samelewing is verbysterend. Hoe navigeer van ons voorste universiteite dit? Wat is die poste van die toekoms en bied die universiteite opleiding aan wat in dié behoeftes sal voorsien?

Lus vir iets anders?

Die onbekende: Waag kunstenaars en gehore genoeg?

Die gesprek sluit deelnemers (bekend en onbekend) in wat onder meer deel is van die...

Gayton McKenzie praat oor hoe hy die kollig op die kunste plaas

Vir die eerste keer in 30 jaar is die minister verantwoordelik vir die kunste se...

Tannie Maria’s Recipes to Die Live For

Tannie Maria, almal se gunsteling-amateurspeurder en troostante, het uiteindelik gehoor gegee aan versoeke van haar...

Ek is nog hier

In sy outobiografie Is dit jý? skryf die veteraanakteur Ian Roberts oor sy loopbaan wat...