Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

1 April 2025, 11:00

John Steenhuisen praat oor hoe Suid-Afrika saam vooruit moet boer

MET John Steenhuisen en Mia Spies

Suid-Afrikaners het lekker gelag vir die memes met die DA-leier, John (Deere) Steenhuisen, toe hy die nuwe minister van landbou word, maar die uitdagings wat hy in die bedryf moet oplos – van landelike veiligheid tot beleidsonsekerheid – is geen grap nie. Wat doen Steenhuisen om hierdie kwessies te takel? En hoe lyk die situasie werklik in die regering van nasionale eenheid?

Lus vir iets anders?

’n Vrou staan op

So lyk ’n vrou, Ilse Verster se hartroerende verhaal oor Esli se lewe van mishandeling...

Rapport en Netwerk24: Brugbouers

Inspirerende Suid-Afrikaners lewer blitspraatjies oor hul bydrae om die land ’n beter plek te maak....

Meesterskrywers: Antjie Krog en Wilma Stockenström

Vyf en vyftig jaar gelede, in 1970, debuteer twee digters wie se bundels opslae maak....

Queer-verteenwoordiging in gemeenskapsargiewe

Hierdie paneel bespreek die deurslaggewende rol van queer-verteenwoordiging in gemeenskapsargiewe en ondersoek die belangrikheid daarvan...