Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

kykNET-leefarea

Datum(s)

3 April 2025, 15:30

Sonde met die verlede: Die geskiedenis en aktuele politiek as vermaak en herbesinning

MET Marianne Thamm, Ingrid Winterbach, Lee-Ann van Rooi en Tinarie van Wyk Loots GESPREKSLEIER Kabous Meiring

Marianne Thamm, diepte-joernalis en komediant, bring ’n feitelike maar komiese betragting op C.J. Langenhoven in Sonde met die spoke, terwyl haar Vuisvoos, maar nog regop: Herlaai’n satiriese blik op die huidige politiek bied. Ingrid Winterbach het haar inspirasie vir die aweregse Moedswil en muiteryverder terug gaan haal met ’n komiese en herverbeelde blik op geskiedenis. Lee-Ann van Rooi en Tinarie van Wyk Loots sluit by Thamm en Winterbach aan en gesels oor die drie produksies.

Lus vir iets anders?

John Steenhuisen praat oor hoe Suid-Afrika saam vooruit moet boer

Suid-Afrikaners het lekker gelag vir die memes met die DA-leier, John (Deere) Steenhuisen, toe hy...

Broken to Heal

Veertig jaar lank het die vermaaklikheidskunstenaar Alistair Izobell verhoë aan die brand gedans en vir...

Ek is nog hier

In sy outobiografie Is dit jý? skryf die veteraanakteur Ian Roberts oor sy loopbaan wat...

Leë koskaste en winkelrakke: Hoe bang moet ons wees?

Voedselsekerheid is van noodsaaklike belang, veral in ’n tyd van klimaatsverandering, politieke onstabiliteit en ekonomiese...