Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

kykNET-leefarea

Datum(s)

2 April 2025, 15:30

Naelstring: Ouers en kinders

MET betrokkenes van Die een wat bly, Stinkhout en Albatros GESPREKSLEIER Kabous Meiring 

Drie nuutgeskrewe werke, Die een wat bly, Stinkhout en Albatros, wat vanjaar by die fees op die planke is, handel oor die ouer-en-kind-verhouding. Die skrywers en lede van die geselskappe gesels oor die stukke se aanslag en uitgangspunte oor die band van die naelstring en die sensitiewe aard van ouerskap en kindskap.

Lus vir iets anders?

Plaaslike verkiesings: Dis nou maak of breek

Volgende jaar se plaaslike verkiesings is waarskynlik die belangrikste in ons land se demokratiese geskiedenis....

Stories en avonture

Leon Coetzee was 60 toe hy die eerste keer op ’n motorfiets geklim het. Ná...

Die onbekende: Waag kunstenaars en gehore genoeg?

Die gesprek sluit deelnemers (bekend en onbekend) in wat onder meer deel is van die...

Karooseun van Vosburg

In sy outobiografie vertel Franklin Sonn, struggle-ikoon en oudambassadeur na Amerika, van sy grootwordjare in...