Kuier elke dag om 11:30 saam by die Klein KKNK-teater. Bekende akteurs en skrywers lees voor uit LAPA se bekendste boeke en lekker boekpryse kan hier gewen word.
MET Kabous Meiring (1 April), Christie van Niekerk (2 April), Anna Davel (3 April), Schoemé Grobler (4 April), Frazer Barry (5 April) en Karli Heine (6 April)
Kuier elke dag om 11:30 saam by die Klein KKNK-teater. Bekende akteurs en skrywers lees voor uit LAPA se bekendste boeke en lekker boekpryse kan hier gewen word.
The King of Broken Things is ’n magiese verkenning van hoe gebreekte en weggooi-items, wat...
Ervaar “vonkel in die oog”-vermaak met Jan Jakkals verloor sy neus, ’n toneelstuk propvol humor...
Nadat Pampoenpit die sangkompetisie verloor het, sukkel sy met jaloesie en afguns. Met die hulp...
Liewe maats, daar is iets wat gaan gebeur. Iets feestelik. Iets met die naam die...