Ingesluit by Feesmark-kaartjie

Afrikaans • Gesin (3 jaar en ouer) • 45 min.

Klein KKNK-teater in die Feesmark

Datum(s)

1 April 2025, 10:30

2 April 2025, 15:30

6 April 2025, 13:00

Storge

MET Stephanie Hough en René Cloete TEKS EN REGIE Stephanie Hough REGIE EN STELONTWERP Gaerin Hauptfleisch VERVAARDIGER Spektrum Kinderteater

Storge is ’n klein houtmensie van Adamas, ’n dorpie net duskant die draad. In Adamas plak die inwoners heeldag net plakkers op mekaar. Blink sterplakkers, of dowwe kolle … Heeldag, elke dag. Storge weet dit kan mos nie reg wees nie, maar hy weet beslis ook nie hoe om dit te verander nie. Tot hy die ongekunstelde Aggie ontmoet …

Lus vir iets anders?

Ka-BOOM!

Ka-BOOM! volg die storie van twee onwaarskynlike helde, Squish en Splat, wie se geveg oor...

Grommels

’n Groot, grys muur omhels ’n klein grys wêreld. In hierdie wêreld is kleur net...

The King of Broken Things

The King of Broken Things is ’n magiese verkenning van hoe gebreekte en weggooi-items, wat...

Pampoenpit se groen gevoel

Nadat Pampoenpit die sangkompetisie verloor het, sukkel sy met jaloesie en afguns. Met die hulp...