R240 (vooraf) • R225 (Vriende van die KKNK) • R255 (by die deur)

Afrikaans • Gesin • 60 min.

Absa Burgersentrum

Datum(s)

1 April 2025, 14:00

Danie Reënwolf du Toit en Johan du Toit: Songs, stories en gedigte

MET Danie Reënwolf du Toit en sy pa, Johan du Toit TEKS Danie Reënwolf du Toit en Johan du Toit MUSIEK Danie Reënwolf du Toit VERVAARDIGER Danie Reënwolf du Toit

Ná uitverkoopte vertonings in die Atterbury-teater in Pretoria, bring Danie du Toit en sy pa, Johan du Toit, dié splinternuwe vertoning na Oudtshoorn. Gesamentlik word dit een boodskap van romanse, familie en rock & roll. Johan gaan ook op hierdie geleentheid uit sy eerste digbundel lees en dit bekend stel. Danie sing ou en nuwe songs, wat die dak gaan lig. ’n Seldsame geleentheid om die pa en seun saam op een verhoog te sien.

Lus vir iets anders?

Drie van die bestes

Drie van die bestes is ’n samekoms van drie kunstenaars, met drie uiteenlopende stemme en...

beHOORNlik

Hier is ’n ding aanie komme! ’n BeHOORNlike ding. Iets so beHOORNlik soos die daarwees...

Gé sing: Hoor my lied!

Einde September 2024 was dit 25 jaar sedert die legendariese stem van Gé Korsten, Suid-Afrika...

Kaapse Kabaret 2.0

Leslie Kleinsmith, ’n gevestigde en geliefde kabaret- en jazzkunstenaar van Distrik Ses in Kaapstad, se...