R290 (vooraf) • R270 (Vriende van die KKNK) • R310 (by die deur)

Afrikaans • Gesin • 125 min. (pouse van 15 min. ingesluit)

Absa Burgersentrum

Datum(s)

3 April 2025, 19:00

6 April 2025, 14:30

Gé sing: Hoor my lied!

MET André Schwartz, Arina de Witt, Louis Loock en Stephanie Baartman TEKS EN REGIE Frans Swart MUSIEKREGIE Chanie Jonker PRODUKSIEBESTUURDER Charl Senekal KLANK- EN BELIGTINGSONTWERP Johan van de Reede VERHOOGBESTUURDER Boksie Pretorius STELONTWERP Samora Moiane VERVAARDIGER Lefra Produksies

Ondersteun deur Afrikaans100, Ambassador Execudrive, Britz Couriers & Removals, Feeste.net, Hollywood Costumes, LTickets.co.za, Lift, Mobilis Auto, RSG, Van Loveren en WS Pianos.

Einde September 2024 was dit 25 jaar sedert die legendariese stem van Gé Korsten, Suid-Afrika se eerste ware superster, vir altyd stil geword het. Sy lewe, loopbaan en fenomenale talent word gevier in hierdie huldeblykproduksie. Oudiovisuele argiefmateriaal word teen ’n reuseskerm geprojekteer om die gehoor ’n oorsig van sy werk te gee, asook insigte in Gé Korsten as kunstenaar, mens en vader te bied. Sy musikale nalatenskap word op ’n vars manier herinterpreteer deur vier van die land se voorste kunstenaars.

Lus vir iets anders?

Duif.

Nataniël sprei sy vlerke met ’n vertoning ewe geskik vir ’n antieke dorpsplein, ’n massiewe...

Feesmark se musiekverhoë: 3 April

Skop jou feesdag af met die perfekte kombinasie van ontspanning en energie by die meer...

Klassiek en kwêla tot tango en techno

Twee van Suid-Afrika se voorste en hoog aangeskrewe instrumentale groepe, die Soweto String Quartet en...

Feesmark se musiekverhoë: 1 April

Skop jou feesdag af met die perfekte kombinasie van ontspanning en energie by die meer...