Ingesluit by Feesmark-kaartjie

Afrikaans en Engels • Gesin (OB) • 60 min. (per kunstenaar)

Feesmark se musiekverhoë

Datum(s)

4 April 2025, 11:30

Feesmark se musiekverhoë: 4 April

MET Roan Ash (21:15), Demi Lee Moore (20:00), Dr. Victor and The Rasta Rebels (18:45), Elandré (17:30), Wynand en Chereé (16:15), Kurt Darren (15:00), Vuvu Khumalo (13:30), Irene-Louise van Wyk (12:00) en Chris Else (10:30)  

Skop jou feesdag af met die perfekte kombinasie van ontspanning en energie by die meer intieme Castle Lager-verhoog, met Chris Else (10:30), Irene-Louise van Wyk (12:00), Vuvu Khumalo (13:30) en Kurt Darren (15:00) wat die dag aan die gang te kry. Hulle gaan jou onder dié tent se dak in die regte luim kry vir die dag, met ’n kosstalletjie of twee en ’n kroeg vir ietsie koud wat nie te ver weg is nie.

Soos die son begin sak, skuif die Feesmark se hartklop na die Feesmark-verhoog. Maak gereed vir nog meer ietse vir die ore met Wynand en Chereé (16:15), Elandré (17:30), Dr. Victor and The Rasta Rebels (18:45), Demi Lee Moore (20:00) en Roan Ash (21:15) wat jou op ’n klankreis neem en aan die dans gaan hou tot laat.

Lus vir iets anders?

Openingskonsert met al die ietse

Skop die 2025-KKNK af met ’n openingskonsert wat beloof om al die ietse aan feesliefhebbers...

Koos Doep

“Trek my liedjies uitmekaar uit en skryf oor hulle,” het Koos du Plessis gesê, “maar...

Die gevlerktes

Die gevlerktes bring twee gesoute kunstenaars bymekaar vir ’n buitengewone produksie wat ’n lewende uitvoering...

Feesmark se musiekverhoë: Saterdag 5 April

Skop jou feesdag af met die perfekte kombinasie van ontspanning en energie by die meer...