R180 (vooraf) • R160 (Vriende van die KKNK) • R195 (by die deur)

Nederlands en Afrikaans • Gesin • 80 min.

Absa Studio (Banketsaal)

Datum(s)

1 April 2025, 13:00

2 April 2025, 16:30

De wals van de liefde

MET Jannie du Toit (sang en kitaar), Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (altsaxofoon) TEKS Jannie du Toit MUSIEKREGIE EN VERWERKING Marcel Dednam VERVAARDIGER JNS Musiek

Veertig jaar nadat Jannie du Toit die eerste keer ’n Nederlandstalige liedjie op die Staatsteater se verhoog gesing het, is “De wals van de liefde” van Toon Hermans die titellied van sy nuwe program – wat bestaan uit persoonlike gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu. Jannie het van altyd af besondere aanklank by dié musiek gevind, en dit het sy musiek en loopbaan ingrypend beïnvloed. Daar is altyd versoeke vir sy “Hollandse” liedjies: “Madeleine” en “Marieke” van Brel, dié van sy vriende Jules de Corte en Robert Long, asook Herman van Veen. Musiekliefhebbers kry nou die geleentheid om al die “toppers”, soos die Nederlanders sê, in een program te hoor.

Lus vir iets anders?

Feesmark se musiekverhoë: 3 April

Skop jou feesdag af met die perfekte kombinasie van ontspanning en energie by die meer...

Feesmark se musiekverhoë: 4 April

Skop jou feesdag af met die perfekte kombinasie van ontspanning en energie by die meer...

Danie Reënwolf du Toit en Johan du Toit: Songs, stories en gedigte

Ná uitverkoopte vertonings in die Atterbury-teater in Pretoria, bring Danie du Toit en sy pa,...

Feesmark se musiekverhoë: 1 April

Skop jou feesdag af met die perfekte kombinasie van ontspanning en energie by die meer...