R150 (vooraf) • R135 (Vriende van die KKNK) • R165 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Gesin • 90 min.

Absa Burgersentrum

Datum(s)

5 April 2025, 18:30

Die Ses Snare van ouds

MET Blackie Swart, Thean Kotze, Leon Ecroignard, Wouter van de Venter, Mathys Roets en Mel Botes TEKS EN REGIE Ensemble VERHOOGBESTUURDER Giep van Zyl VERVAARDIGER Ses Snare Oorspronklik

Die groep Ses Snare speel ná baie jare weer by die KKNK – hierdie keer met die oorspronklike groep wat destyds in 2009 vir die eerste keer by die KKNK opgetree het. Ouer, wyser en nog beter musikante as wat hulle destyds reeds was. Geniet ’n nostalgiese reis saam met die Snare wat al die ou treffers speel waarvoor hulle bekend geword het. Ná 16 jaar speel die oorspronklike groep Snare weer by die KKNK.

Lus vir iets anders?

Klassiek en kwêla tot tango en techno

Twee van Suid-Afrika se voorste en hoog aangeskrewe instrumentale groepe, die Soweto String Quartet en...

88

’n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg...

Bach & Beatles

Musiek van The Beatles bly immergroen, en vir klassiekemusiek-liefhebbers so ook die musiek van Johann...

Danie Reënwolf du Toit en Johan du Toit: Songs, stories en gedigte

Ná uitverkoopte vertonings in die Atterbury-teater in Pretoria, bring Danie du Toit en sy pa,...