DEBUUT

R160 (vooraf) • R145 (Vriende van die KKNK) • R175 (by die deur)

Veeltalig • Gesin • 75 min.

Absa Studio (Banketsaal)

Datum(s)

3 April 2025, 20:00

4 April 2025, 20:00

Kaapse Kabaret 2.0

MET Ramon Alexander, Leslie Kleinsmith, Shaun Johannes (kontrabas) en Annemie Nel (tromme) KONSEP EN MUSIEKREGIE Ramon Alexander

Leslie Kleinsmith, ’n gevestigde en geliefde kabaret- en jazzkunstenaar van Distrik Ses in Kaapstad, se liefde vir musiek is gevorm deur meesters soos Sammy Davis jr., Nat King Cole en Frank Sinatra. Deur die jare het hy sy vaardigheid in verskeie musiekstyle, waaronder populêre musiek, R&B en big band swing, bewys. Hierdie produksie is in 2024 benoem vir ’n Kanna by die KKNK. Alexander en Kleinsmith het in 2023 ’n Woordtrofee gewen vir hul musiekproduksie Effervescence: Xamisa, iKapa, Kaapstad

Bekroon met die Woordtrofee vir beste prestasie: kontemporêre musiek – groep of ensemble by die Toyota Stellenbosch Woordfees (2024).

Lus vir iets anders?

Die gevlerktes

Die gevlerktes bring twee gesoute kunstenaars bymekaar vir ’n buitengewone produksie wat ’n lewende uitvoering...

88

’n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg...

Feesmark se musiekverhoë: 4 April

Skop jou feesdag af met die perfekte kombinasie van ontspanning en energie by die meer...

Duif.

Nataniël sprei sy vlerke met ’n vertoning ewe geskik vir ’n antieke dorpsplein, ’n massiewe...