DEBUUT

R200 (vooraf) • R185 (Vriende van die KKNK) • R215 (by die deur)

Afrikaans • Geen o.16 T, V • 75 min.

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)

Datum(s)

1 April 2025, 15:00

5 April 2025, 16:30

Casper de Vries: ’n Cassie diamantjies (gekanselleer)

MET Casper de Vries

Casper de Vries se “ ’n Cassie diamantjies” wat by die KKNK sou debuteer, kan ongelukkig nie voortgaan nie. Kaartjiehouers kan terugbetalings via Webtickets ontvang. Indien daar enige navrae is, kontak gerus die KKNK kantoor by info@kunste.org.za of stuur ’n WhatsApp na 065 285 2337.

Daar is steeds baie ander ietse by die KKNK te sien. Klik hier vir die volledige program. En nóg goeie nuus, is dat Magda Louw langer by die KKNK kuier. Haar produksie ’n Les in kletterkunde word op 5 April 16:30 by die kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal aangebied. Klik hier vir jou kaartjies.

Lus vir iets anders?

Virgil Prins: Komediant

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Virgil Prins...

Vlerksleep

Volgens die woordeboek beteken “vlerksleep” om by ’n meisie aan te lê, soos wat die...

Proscenium-dialoë: Groep 2

Agt dialoë wat ná afloop van die eerste Proscenium Dramakompetisie in 2024 vervaardig is, word...

Sonde met die spoke

Skemer daal neer op Arbeidsgenot op Oudtshoorn. Angelique Jacobs, ’n veiligheidswag by die Langenhoven-museum, maak...