R175 (vooraf) • R155 (Vriende van die KKNK) • R195 (by die deur)

Afrikaans • Geen o.16 T, OB • 55 min.

Netwerk24-feeskafee (Rembrandtsaal)

Datum(s)

5 April 2025, 18:00

6 April 2025, 13:00

Tomboy

MET Llandi Beeslaar TEKS Llandi Beeslaar VERHOOGBESTUURDER Stephanie Maria Gericke

Llandi Beeslaar is nie juis ’n nuweling nie: Jy ken haar dalk as Mielie Senekal in die Republiek van Zoid Afrika of meer onlangs as Stefanie Koekemoer in die Showmax-reeks Koek. In haar eerste eenvrouvertoning, Tomboy, laat sy haar unieke handelsmerk van ietwat siniese humor op die wêreld los. Sleep jou vriende saam vir dié gesonde dosis rumoerige staaltjies wat ewe cringe as snaaks is. 

Lus vir iets anders?

Marion Monroe

Marion Holm is reeds vir 21 jaar ’n gunsteling onder KKNK-gehore sedert haar eerste eenvrouvertoning,...

Hospitale, kateters en familielede

Gedeelde badkamers. Alewige geraas. Buisligte wat permanent brand. Skerp reuke wat ander reuke probeer verdoesel....

Kroon en konfetti

Hierdie eksperimentele teaterstuk kombineer drie kragtige elemente: Kewpie se lewe en nalatenskap as danser en...

‘KUNS’

Buiten dat smaak verskil, is daar ook al menigte argumente gevoer oor die konsep van...