FEESDEBUUT

R100 (vooraf) • R95 (Vriende van die KKNK) • R115 (by die deur)

Afrikaans • Geen o.13 OB, T • 45 min.

Toekomsrussaal (Zebraweg)

Datum(s)

3 April 2025, 15:00

4 April 2025, 14:00

5 April 2025, 14:30

Dinner met Diek

MET Kristen Fichardt, Sonja Louw, Jurie Boshoff, Nicola Nothnagel en Mila Sobolewski TEKS Kristen Fichardt en Zara West REGIE Zara West MUSIEK Vihann van Rooyen CHOREOGRAFIE Sonja Louw VERHOOGBESTUURDER Alet Bruyns VERVAARDIGER Première Teaterfees 2024

Oorspronklik ontwikkel vir die Première Teaterfees. Speelvak ondersteun deur die Johann Brink Trust.

Liewe ontvanger

U word hartlik uitgenooi om my te aanskou by my verjaarsdagete. ’n Aand gevul met heerlike kos, baanbrekende musiek en interessante geselskap. My diensknegte sorg vir al u behoeftes en begeertes. Slegs die beste silwer word vir u gedek – nes dit my betaam.

Mag Lepidoptera haar vlerke oor ons hou.

Vanaand sal u bekoor. Moenie laat wees nie.

Die uwe

M

Lus vir iets anders?

Liefdesbriewe

Liefdesbriewe is ’n ontroerende en tydlose drama oor die lewenslange verhouding tussen twee karakters, Melissa...

Joe Barber 25

Die ikoniese Joe Barber is 25! Om hierdie herdenking te vier, keer die span agter...

Mamma se groot seun

Schalk Bezuidenhout was voor die Covid-19-pandemie laas by die KKNK. Maar mense, Schalk raak soos...

Kruispad, of die legende van die goue vis

’n Jong paartjie, Roland en Laura, klop een wintersnag aan by die huis van ’n...