R160 (vooraf) • R145 (Vriende van die KKNK) • R175 (by die deur)

Afrikaans • Geen o.13 T • 65 min.

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)

Datum(s)

3 April 2025, 12:00

6 April 2025, 16:00

Double Trouble: Bettie innie selle en Chronicles vannie Lavis

Bettie innie selle

MET Dean John Smith TEKS Dean John Smith REGIE Gantane Kusch

Chronicles vannie Lavis

MET Veronique Jephtas TEKS gegrond op die skrywes van Mavis vannie Lavis VERWERKING Veronique Jephtas REGIE Rafiek Mammon

Oorspronklik deel van Suidoosterfees 21.

Twee vir die prys van een!

Bettie innie selle

MET Dean John Smith TEKS Dean John Smith REGIE Gantane Kusch

Hoe het dit gebeur dat die vooraanstaande antie Bettie al in hegtenis geneem is, en hoe het sy dié volle 21 minute in ’n aanhoudingsel saam met geharde misdadigers oorleef? Kom luister as Bettie vertel hoe die arme misdadigers onder haar skerp tong deurgeloop en dit oorleef het!

Chronicles vannie Lavis

MET Veronique Jephtas TEKS gegrond op die skrywes van Mavis vannie Lavis VERWERKING Veronique Jephtas REGIE Rafiek Mammon

Beleef ’n talequeen op ’n mission. Moenie ’n fout makie: Sy issie a fairy nie. Moet oekie dink sy is fair nie. Sy is vannie Lavis en blatantly so. Kô vat ’n trip down memory lane en vang ’n front row seat oppie voorstoep van Mavis se juiciest stories. Promiscuity, brutal honesty, sarcasm en pure lekker skinner. As jy vannie Lavis af is, is jy safe. Anywhere else, clutch your pearls and while you’re at it, soema hold your horses! Sien jou daar!

Lus vir iets anders?

KG Mokgadi: Weighing In – The Aftermath

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Die Kanna-benoemde...

‘KUNS’

Buiten dat smaak verskil, is daar ook al menigte argumente gevoer oor die konsep van...

Proscenium-dialoë: Groep 1

Agt dialoë wat ná afloop van die eerste Proscenium Dramakompetisie in 2024 vervaardig is, word...

Casper de Vries: ’n Cassie diamantjies (gekanselleer)

Casper de Vries se “ ’n Cassie diamantjies” wat by die KKNK sou debuteer, kan...