DEBUUT

R120 (vooraf) • R100 (Vriende van die KKNK) • R140 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Geen o.10 OB • 60 min.

Netwerk24-feeskafee (Rembrandtsaal)

Datum(s)

1 April 2025, 18:00

2 April 2025, 18:00

3 April 2025, 18:00

Sohail Booise en Auntie Cheryl share the stage

MET Sohail Booise TEKS Sohail Booise MUSIEK Brenda Fassie en Judy Boucher VERHOOGBESTUURDER Kay Dee Griebelaar

Die kern van die storie vertel die verhaal van ’n alledaagse, normale middelklas-auntie op die Cape Flats. Auntie Cheryl is ’n online TikTok personality met meer as 350 000 followers, wat haarself in ’n omstrede bakleiery met haar beste vriend, Chantay, bevind. Die storie verduidelik hoe sosiale media familie en vriende kan beïnvloed op ’n negatiewe én positiewe manier.

Lus vir iets anders?

Casper de Vries: ’n Cassie diamantjies (gekanselleer)

Casper de Vries se “ ’n Cassie diamantjies” wat by die KKNK sou debuteer, kan...

Albatros

Albatros is die aangrypende verhaal van ’n pa en seun se soeke na versoening, en...

Proscenium-dialoë: Groep 1

Agt dialoë wat ná afloop van die eerste Proscenium Dramakompetisie in 2024 vervaardig is, word...

Add my op die groep

In Add my op die groep nooi Christie van Niekerk gehore uit om lekker te...