R215 (vooraf) • R195 (Vriende van die KKNK) • R235 (by die deur)

Afrikaans • Geen o.16 T • 90 min.

Laerskool Van Reedesaal (Hoogstraat)

Datum(s)

4 April 2025, 09:30

5 April 2025, 18:00

6 April 2025, 13:00

’n Begin

MET Cintaine Schutte en Carel Nel TEKS David Eldridge REGIE EN STELONTWERP Tinarie van Wyk Loots VERTALING Nico Scheepers OORSPRONKLIKE TITEL Beginning BELIGTINGSONTWERP EN VERHOOGBESTUURDER Lize-Marie Wait VERVAARDIGER Cintaine Schutte

’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi.

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die woonstel is ’n gemors en hulle ook . . . David Eldridge se skerpsinnige toneelstuk is ’n teer ondersoek van moderne verhoudings, met twee beskadigde mense wat aan die einde van ’n partytjie uitreik na mekaar. Dié stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor eensaamheid, bande tussen mense, menslikheid en intimiteit.

Lus vir iets anders?

Proscenium-dialoë: Groep 2

Agt dialoë wat ná afloop van die eerste Proscenium Dramakompetisie in 2024 vervaardig is, word...

Kruispad, of die legende van die goue vis

’n Jong paartjie, Roland en Laura, klop een wintersnag aan by die huis van ’n...

kykNET: ‘Niggies’-aktivering 

In 1966 ruk die moord van twee 12-jarige niggies, Issie Fourie en Petro Nel, die...

Add my op die groep

In Add my op die groep nooi Christie van Niekerk gehore uit om lekker te...