FEESDEBUUT

R100 (vooraf) • R95 (Vriende van die KKNK) • R115 (by die deur)

Brabbeltaal • Geen o.10 OB • 50 min.

Toekomsrussaal (Zebraweg)

Datum(s)

4 April 2025, 17:00

5 April 2025, 12:00

6 April 2025, 12:00

Öh

MET Shannon Hendry, Sonja Louw en Enzo Cocciante TEKS Kristen Fichardt, Shannon Hendry en Sonja Louw REGIE Kristen Fichardt STELONTWERP Clarice Schoonwinkel CHOREOGRAFIE Kristen Fichardt, Sonja Louw en Shannon Hendry VERHOOGBESTUURDER Clarice Schoonwinkel VERVAARDIGER Wow Bonn Collective

Oorspronklik ontwikkel vir die Première Teaterfees. Speelvak ondersteun deur die Johann Brink Trust.

Vir die bejaarde Mohn, ’n persoonlike sjef, is die kombuis die plek waar hulle volkome tuis is. ’n Wêreld waar klassieke musiek gedurig op die radio speel en waar alles stiptelik tot op die sekonde plaasvind. Mohn weet wanneer Madame gaan bel om haar kos te bestel en wag elke aand op aandag. Maar vanaand, vir die eerste keer, is daar ’n paar onvoorsiene omstandighede. Mohn het te kampe met allerlei hindernisse, maar die kos moet klaar. In die proses betwyfel Mohn die wêreld soos hulle dit ken, en ook in hul vermoë om nog die werk te kan doen wat hulle in soveel jare bemeester het. Dalk lê Mohn se hart eintlik iewers anders.

Lus vir iets anders?

Sohail Booise en Auntie Cheryl share the stage

Die kern van die storie vertel die verhaal van ’n alledaagse, normale middelklas-auntie op die...

‘KUNS’

Buiten dat smaak verskil, is daar ook al menigte argumente gevoer oor die konsep van...

Add my op die groep

In Add my op die groep nooi Christie van Niekerk gehore uit om lekker te...

kykNET: ‘Niggies’-aktivering 

In 1966 ruk die moord van twee 12-jarige niggies, Issie Fourie en Petro Nel, die...