R165 (vooraf) • R150 (Vriende van die KKNK) • R180 (by die deur)

Engels • Geen o.10 • 65 min.

Laerskool Van Reedesaal (Hoogstraat)

Datum(s)

5 April 2025, 09:30

6 April 2025, 09:30

Pieces of Me

MET Bo Petersen en Chris Petersen (klavier) TEKS Bo Petersen REGIE Royston Stoffels VERVAARDIGER ASSITEJ SA

Pieces of Me is ’n hartroerende, persoonlike verhaal oor ’n geskiedenis waaroor daar nie gepraat word nie en wat baie mense saam met hulle dra. ’n Verkenning van familiegeheime, wat nie wyk nie en waarvan ’n eggo in die hede opklink. Dis ’n kragtige verkenning van vrae oor identiteit: “Wie is jy as jy nie meer kan wees wie jy is nie?” Wenner van ’n Standard Bank Ovation-prys by die Nasionale Kunstefees (2024). “Bo speel verskeie rolle en haar vermoë om net deur haar aksent, ’n kopdoek of nekdoek en handgebare ’n nuwe karakter voor jou oë te word, is verbysterend.” – Maryke Roberts, Litnet

Lus vir iets anders?

Vrou met 27 kinders

Vrou met 27 kinders vertel die storie van ’n kinderlose egpaar, gegrond op ’n ware...

Vuisvoos, maar nog regop: Herlaai

Jy mag dalk dink dat politiek in Suid-Afrika nie ’n grap is nie, maar maak...

Die een wat bly

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis. Dit gebruik die geselskap se...

Double Trouble: Bettie innie selle en Chronicles vannie Lavis

Twee vir die prys van een! Bettie innie selle MET Dean John Smith TEKS Dean...