R100 (vooraf) • R80 (Vriende van die KKNK) • R120 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Geen o.16 T • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

5 April 2025, 14:30

6 April 2025, 16:00

Nina Hastie: Tannie Tangents

MET Nina Hastie

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Geen onderwerp bly onaangeraak in Nina Hastie se Tannie Tangents met haar gewaagde styl van komedie nie.

Lus vir iets anders?

Marion Monroe

Marion Holm is reeds vir 21 jaar ’n gunsteling onder KKNK-gehore sedert haar eerste eenvrouvertoning,...

Albatros

Albatros is die aangrypende verhaal van ’n pa en seun se soeke na versoening, en...

Add my op die groep

In Add my op die groep nooi Christie van Niekerk gehore uit om lekker te...

Speelgoed van glas

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web...