R100 (vooraf) • R80 (Vriende van die KKNK) • R120 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Geen o.16 T • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

1 April 2025, 20:00

2 April 2025, 20:00

Stuart Taylor: Odd Man Out

MET Stuart Taylor

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Ononderbroke lag wag met Stuart Taylor, die meester van skerpsinnige humor, wat jou op ’n lagbui-per-minuut neem in sy vertoning Odd Man Out.

Lus vir iets anders?

Vrou met 27 kinders

Vrou met 27 kinders vertel die storie van ’n kinderlose egpaar, gegrond op ’n ware...

Albatros

Albatros is die aangrypende verhaal van ’n pa en seun se soeke na versoening, en...

Annie+Helen

In 1887 ontmoet Annie Sullivan en Helen Keller mekaar – ’n ontmoeting wat hul lewens...

Double Trouble: Bettie innie selle en Chronicles vannie Lavis

Twee vir die prys van een! Bettie innie selle MET Dean John Smith TEKS Dean...