R150 (vooraf) • R135 (Vriende van die KKNK) • R165 (by die deur)

Afrikaans • Gesin OB • 60 min.

Die Kelder (Tabakstoor, Parkweg-Suid)

Datum(s)

2 April 2025, 11:00

3 April 2025, 11:00

4 April 2025, 14:30

5 April 2025, 16:00

6 April 2025, 09:30

Wag!

MET René Cloete en Stephanie Hough TEKS EN ONTWERP Stephanie Hough REGIE Gaerin Hauptfleisch MUSIEK Stephanie Hough VERVAARDIGER Stercus Produksies

’n Stercus-produksie, moontlik gemaak deur die KKNK en Suidoosterfees.

Opwinding en spanning heers wanneer ’n meester en haar assistent voorberei vir ’n naderende besoek. Die vlytige Gabrielle poets en skaaf aan die wagtende Augustine. Daar word gestik en gesalf, soms tot die uiterste. Vir wie wag hulle? Sal die ure van toebereidsel, wat so noukeurig uitgevoer word, vrugte dra? Waarom hang die een ding wat hulle oënskynlik saambind soos ’n swaard bo hul albei se koppe?

Lus vir iets anders?

Yaaseen Barnes: The Alles in the Malles

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Yaaseen Barnes...

Vlerksleep

Volgens die woordeboek beteken “vlerksleep” om by ’n meisie aan te lê, soos wat die...

Marc Eugene Lottering

Marc Eugene Lottering is Marc Lottering se jongste solovertoning. Hy deel persoonlike stories met die...

Nina Hastie: Tannie Tangents

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Geen onderwerp...