R100 (vooraf) • R80 (Vriende van die KKNK) • R120 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Geen o.16 T • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

1 April 2025, 14:30

3 April 2025, 14:30

Yaaseen Barnes: The Alles in the Malles

MET Yaaseen Barnes

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Yaaseen Barnes se blitsige waarnemings en trefreëls wag in The Alles in the Malles. Die beste medisyne vir enigiets wat pla, is beslis iets om oor te lag.

Lus vir iets anders?

Sohail Booise en Auntie Cheryl share the stage

Die kern van die storie vertel die verhaal van ’n alledaagse, normale middelklas-auntie op die...

Add my op die groep

In Add my op die groep nooi Christie van Niekerk gehore uit om lekker te...

KG Mokgadi: Weighing In – The Aftermath

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Die Kanna-benoemde...

Proscenium-dialoë: Groep 2

Agt dialoë wat ná afloop van die eerste Proscenium Dramakompetisie in 2024 vervaardig is, word...