R205 (vooraf) • R190 (Vriende van die KKNK) • R220 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Geen o.13 T • 65 min.

Absa Burgersentrum

Datum(s)

2 April 2025, 19:00

4 April 2025, 11:00

André Schwartz: Merry Krismis, Elvis  

MET André Schwartz TEKS André Schwartz en Robert Kruger REGIE EN STELONTWERP Saartjie Botha MUSIEKREGIE Antoni Schonken en André Schwartz

Van kleintyd vind Jaco ’n sielsgenoot en denkbeeldige vriend in Elvis. Elvis word ’n toevlug wanneer enige uitkoms onmoontlik blyk te wees, vir beide Jaco en sy ma. Deur Jaco se lewe ontdek hy meer raakpunte met Elvis. Die onvergeeflike gebeur op Oukersaand. Bring roem kwytskelding? Is daar vergifnis, selfs vir Jaco? Is daar werklik ’n hiernamaals? Is ons toekoms “gerekenaar”? Die vertelling van die toneelstuk word ondersteun deur liedere uit André Schwartz se eie pen, asook verskeie bekende Elvis Presley-liedjies.

Lus vir iets anders?

-LOOS

Om iets wat kosbaar is te verloor – jou gesondheid, jou jeug, ’n geliefde, ’n...

Openingskonsert met al die ietse

Skop die 2025-KKNK af met ’n openingskonsert wat beloof om al die ietse aan feesliefhebbers...

Frieda van den Heever: Spoorsny

Frieda van den Heever se album Spoorsny is verlede jaar bekend gestel. Tree vir tree...

Jak de Priester en Antoinette Pienaar in Koppieteefontein

In die verhoogweergawe van die gewilde kykNET-kuierprogram Koppieteefontein, met Jak de Priester as onderhoudvoerder, kuier...